About

Altyd in my kop iewers anders. Hier dink ek bloot, en dink bloot terug aan plekke en tye. As ek eendag nie iewers anders wil wees nie, is daar ‘n probleem.

pb090761.jpg

One response

15 02 2008
Natasja

Rondloper, ek het jou kommentaar op Pienk Zuit se Plan B blog gesien. Jy praat soos iemand wat al “The Secret” gelees/gekyk het. Is ek reg?

Lewer kommentaar