Met een voet in Europa en die ander in Asie

21 04 2009

bosphorus-istanbul-turkey-787836
Oor presies ‘n week is ek in hierdie stad. Die enigste stad in die wereld wat op twee kontinente gelee is. Die magiese Istanbul . . . Kan nie meer wag nie, soms is al wat die lewe in Dubai draaglik maak die vooruitsig om hier weg te kom, al is dit dan net vir ‘n paar dae.


Aksies

Information

One response

18 08 2009
meermin

Hier het ek baie lanklaas gekuier, lekker dag verder!

Lewer kommentaar