Die Dubai Ope

Dit is hoe ek die dag deurgebring het. By die Dubai Open in Garhoud, skaars tien minute se ry van my huis af. Ek kan nie aan ‘n beter manier dink om ‘n dag deur te bring as in die geselskap van die top-tennisspelers van die wereld nie . . .

Jy’s bevoorreg!
Sien net dat daar ‘n groot storm is rondom die feit dat die VAE ‘n Isrealiese speler ‘n visum geweier het. Selfs sprake dat die VAE nie ‘n ATP-toernooi sal aanbied nie.
boerinballingskap
February 17, 2009 at 5:45 pm
Ja, die bohaai het heeltemal hand-uit geruk, maar die Dubai owerhede het vir moeilikheid gesoek. Hulle het geweet hulle mag nie enigiemand weier nie, maar hulle is so arrogant dat hulle dink hulle kan met enigiets wegkom. Nou is hulle met $300 000 beboet! Wou mos. En nou moes hulle vir die Israeliese man wat aan vandeesweek se toernooi kom deelneem ‘n visum gee, en seker sekuriteit ook . . . Ek kan nie anders as om bietjie te glimlag by myself vir hul reuse-glips nie. Van die os op die jas, ek gaan ook na die mans-wedstryde kyk hierdie Maandag.
rondloper
February 22, 2009 at 12:53 am