rondloper

A Bloemfontein boy in Dubai

Die pad was nie lank nie

with 4 comments

Ek het op vandag se trippie na Fujeirah (wat toe nie in Fujeirah aangekom het nie, maar wel in Dibba, net noord daarvan), ‘n paar interessante dinge gesien:

Groot potte op ‘n verkeersirkel in die middel van die pad.

‘n Reusagtige (werkende) olielamp op ‘n verkeersirkel in die middel van die pad.

‘n Mooi huis op ‘n groot rots. Ja, daar is rotse in die woestyn. Nie alle huise hier is op sand gebou nie. Ek het baie ander mooi dinge gesien. Meer daaroor later.

Written by rondloper

July 22, 2008 at 12:09 am

Posted in Dubai, Weird, Wonderful places

Tagged with , ,

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Dibba is nogal interessant. Ons het vir ‘n paar dae langs die see in ‘n hotel gebly daar. Lekker geswem en gesnorkel (en dit was in Desember, die “koudste” deel van die jaar). Vreemd hoe baie Oman en die UAE verskil, net oor die grens.

    Pienk Zuit

    July 22, 2008 at 11:13 am

  2. Ek wil beslis een dag Oman toe ry, wat ek hoor daarvan klink wonderlik.

    rondloper

    July 25, 2008 at 7:58 pm

  3. genugtig…kan daai olielamp ontplof?

    Johan Swarts

    August 14, 2008 at 8:42 pm

  4. Op ‘n ander plek het ek ‘n koffiepot gesien . . .

    rondloper

    August 14, 2008 at 10:50 pm


Leave a Reply