Dubai is die stad van liggies
23 04 2008Die Burj al Arab (regs) is na bewering die enigste sewester-hotel in die wereld. Daai vreemde blou lippie wat daar heelbo links van die hotel uitsteek is glo ‘n kroeg. Ek was nog nie daar nie so ek weet nie hoe lyk dit binne nie. As jy by die hotel wil ingaan, moet jy iets eet of drink. Die goedkoopste opsie is koffie in die foyer, dit kos R400 vir koffie en broodjies.






Recent Comments