Waar ek nou is

16 11 2007

So lyk Luang Prabang. Idillies. Bietjie gekommersialiseer vir my smaak, maar steeds idillies. Ek drentel deur die strate en geniet sononder langs die Mekong by enige van die honderde restaurante met dekke wat so half oor die rivier hang. Die internet is maar steeds stadig, ek sal later meer foto’s laai.


Actions

Information

One response to “Waar ek nou is”

16 11 2007
boerinballingskap (15:32:42) :

Jy maak ons lekker jaloers. Geniet dit!

Leave a comment

You can use these tags : <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>