Dis my land (2)

14 11 2006


Pelgrimsrus het ‘n besige klein plekkie geword sedert ek laas, baie, baie jare gelede, daar was. Die strate wemel van mense en daar is nou selfs modelle waar jy kan poseer vir ‘n foto, teen ‘n fooitjie natuurlik.


God’s Window in Mpumalanga. Enough said.


Dis nie die Jakarandastad nie, maar dis die eintlike Jakarandastad. Hoeveel mense weet dat Johannesburg die grootste mensgemaakte woud in die wereld is?


Actions

Information

4 responses to “Dis my land (2)”

15 11 2006
hanlie (20:25:00) :

baie strate in joburg lyk dieselfde, maar hierdie een lyk vreeslik baie soos westdene. as dit die kerksaaltjie links voor is, het ek net om die hoek gebly. ek wonder byna elke dag of ek weer daar sal kan bly en happy wees.

16 11 2006
rondloper (08:28:00) :

nee, dis in melville, net so naby die skool aan die bokant van die dorp. mooi, of hoe?

17 11 2006
hanlie (18:37:00) :

beautiful
die kaap is mooi en als, maar ander plekke is mooi op hulle eie manier

19 11 2006
rondloper (18:06:00) :

Ander plekke is mooier!

Leave a comment

You can use these tags : <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>