
Hierdie is nie net ‘n baie insiggewende tydskrif wat onlangs ‘n verjongingskuur ondergaan het en nou baie lekker lees nie, maar hierdie maand (September-uitgawe) verskyn daar ook ‘n kort artikel deur die uwe oor Kandy in Sri Lanka. Koop die tydskrif en lees my artikel dus!
Hou dat ek tuis kom lees!
hehehehe, sal so maak, hoor.
Flo
Wanneer vertel jy vir die gepeupel van die skoffelsnoetakkedis?