Nuusblad

23 04 2006

Ek lees in die jongste uitgawe van National Geographic dat die wetlike ouderdom vir meisies om te trou in SA tussen 12 en 14 jaar is? Dit kan tog nie waar wees nie? Dis in die Mei-uitgawe.
Ek het eintlik die tydskrif gekoop vir hulle storie oor die Evangelie van Judas, die storie van die eeu. Diegene wat nog nie hieroor gelees het nie, kan gerus Johannes se berigte gaan lees, hier en hier. Dis die storie van die eeu dink ek, en Johannes se berigte het veel meer om die lyf as wat in die National Geographic staan.


Actions

Information

4 responses to “Nuusblad”

25 04 2006
renklem (19:06:00) :

Jy’s reg, iets klink nie reg met daardie syfers nie.

26 04 2006
rondloper (05:43:00) :

Dit laat natuurlik die vraag opkom - is hulle feite oor die Judas-evangelie korrek . . .

1 05 2006
hanlie (10:59:00) :

Die wettige ouderdom vir meisies om seks te hĂȘ, is 16. Dalk kan jy trou op twaalf, maar jy mag eers honeymoon op 16.

3 05 2006
rondloper (03:41:00) :

Ja, ek het regtig gewonder oor daai ouderdom . . .

Leave a comment

You can use these tags : <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>